Diepe Waters
144
Drama
13 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Voorskou: 19 - 22 Junie 2023 – Diepe waters
Video
16 Junie
Gaan Gys werklik die strydbyl met Jacques kan begrawe, of is hy besig met ‘n nuwe komplot?
Teken in en KYK
Up Next
“Inferior talent” – Arendsvlei
15 Junie
“Fresh ink” – Binnelanders
14 Junie
Bye – Binnelanders
13 Junie
Voorskou: 12 - 16 Junie 2023 – Suidooster
11 Junie
Voorskou: 12 - 16 Junie 2023 – Binnelanders
10 Junie
Voorskou: 12 - 15 Junie 2023 – Arendsvlei
09 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 16 - 19 Oktober 2023 – Diepe waters
Sal Johan en Charity nog vriende kan wees? Zelda bly nog stil oor Riaan, maar Gys se vrae hou nie op nie. Gaan hulle vir Pam kry? En Sanet kry nuus waarvan sy nie hou nie.
Video
Voorskou: 4 – 7 Desember 2023 – Diepe waters
Sommige karakters moet moeilike gesprekke hê met mekaar. En Gys wil weet waarom Johan nog nie terug is by die Swart Marlyne nie.
Video
Voorskou: 27 – 30 November 2023 – Diepe waters
Hoe gaan dinge nou verloop tussen Jacques en Johan? Valencia sit vas met iemand, en Mari dra stories aan. Sanet sit in sak en as, en nog drama volg.
Video
Voorskou: 20 – 23 November 2023 – Diepe waters
Jaloesie steek weer kop uit. Johan kry 'n rede om vir antwoorde te soek. Jacques verloor kop, en nog drama volg.