Logo
Diepe waters cast
web uni tv guide

Diepe Waters

144Drama13 VL
Rossouw Swarts

Rossouw Swarts

Rossouw is emosioneel afgestomp en alles is vir hom swart en wit. Hy is die Swart Marlyne se boekhouer en Jacques se ernstige ouboet, wat altyd vir hom opkom. Hy is baie beskermend teenoor sy kinders, Johan en Karla. Rossouw en sy vrou, Sanet, het nie juis ’n passievolle huwelik nie.