Logo
Diepe waters cast
Meghan Swarts (S1) Diepe Waters played by Lea Vivier

Meghan Swarts

Meghan is Gys se skouperd. Sy is eerbaar en beginselvas, maar word deur Zelda gemanipuleer. Sy is ’n gedrewe vrou met ’n plan en smag na ’n vaderfiguur in haar lewe. Sy het al heelwat kêrels gehad, maar niemand permanents nie.