Logo
Diepe waters cast
Lydia Botha in Diepe Waters (S1) played by Rika Sennett

Lydia Botha

Ouma Lydia is ’n tipiese ouma, al is sy net 65. Sy lewe vir haar kleinkinders, Karla en Johan. Ouma Lydia brei, hekel, doen werkies in en om die huis en probeer altyd oral uithelp waar sy kan. Sy bly saam met haar oudste dogter, Sanet, en skoonseun Rossouw in die huis.