Logo
Diepe waters cast
web uni tv guide

Diepe Waters

144Drama13 VL
Gys Swarts from Diepe Waters in S1 portrayed by Justin Strydom

Gys Swarts

Gys is die sentrale karakter. Sy droom is om ’n internasionale sportakademie op die been te bring. Hy plaas baie druk op sy kleinseun, Johan, om in swem te presteer, lewe bo sy vermoëns en is baie geldgierig. Sy ambisie en gedrewendheid maak dat hy mense naby aan hom seermaak.