Logo
Die Van Coke Show
web uni tv guide

Die Van Coke Show

144Geselsprogram13L

Francois van Coke - Onder in my whiskeyglas

Video
16 Oktober

ONDER IN MY WHISKEYGLAS is beskikbaar op alle digitale platforms of hier: http://smarturl.it/onderinmywhiskeyglas Hierdie is Francois van Coke & Die Gevaar se weergawe van Koos Kombuis se ONDER IN MY WHISKEYGLAS . ONDER IN MY WHISKEYGLAS is opgeneem vir die Van Coke Show. Die Van Coke Show word Maandae 8:30pm op kykNET uitgesaai #vancokeshow Vir meer info sien die #vancokeshow showpage: https://kyknet.dstv.com/program/van-coke-show Facebook: facebook.com/kyknet Twitter: @kykNETtv Instagram: @kyknettv Die Gevaar band is: Jedd Kossew - guitar Richard Onraet - guitar Dolf Willemse - bass guitar Sheldon Yoko - drums Audio: Produced by Rudolf Willemse Recorded live by Raiven Hansmann at Popsicle Studios. Assisted by Tanner Michell. Mixed by Dane Taylor at Taylor Soundsworks Mastered by Tim Lengfeld at TL Mastering. Visuals: Filmed By: Ryk Otto, Nick Burton-Moore Edited By: Ryk Otto Design by Merwe Marchand
Jy sal ook hiervan hou
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo) Image : 18299
Video
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato Dankie aan: - Atlas media - Conrad Hero - WC Kriel - Phillip van Zyl - Dawid van Graan Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Sy dra plakkies by haar kantrok Pronk pragtig soos ñ springbok Teken prentjies in die wolke Met haar vingers in die lig Bo blink en onder stink Wat dqqr op haar hopie lê Die lanies met die stiff upper lip Sy is maar net ñ lap pop Wat op haar eie hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Piet blou in haar klou Met haar moue opgevou Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll Pass vir haar die spanner Haar hond se naam is Werner Hy double clutch as hy soggens die posman jaag Sy is maar net ñ lap pop Wat daar op haar hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla O my hartjie wat het jy gemaak Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)