Die Uitnodiging
144
Reality
PG13
Welkom
Video's
Nog Programme
Video
"Dankie vir die voorreg." – Die Uitnodiging
Cato het weer Pieta en sy Pa Victor van episode 1, gaan besoek om te sien hoe hulle verhouding nou vaar.
Video
Sy ma gesoek – Die Uitnodiging
Die seun vind weer sy ouers.
Video
Water onder die brug – Die Uitnodiging
Die twee "liefies" het tussen trane van blydskap mekaar vergewe.
Video
Waarheid – Die Uitnodiging
Hierdie twee boesemvriende het stappe begin neem na vergifnis toe.
Video
"Nou gaan dit baie beter..." – Die Uitnodiging
Ebrahim het met trane van verugde en jammerte weer sy ma en broer terug gekry.
Video
Vergifnis – Die Uitnodiging
Die familie het vir Anoeshka vergewe en weer met oop harte aanvaar.
Video
"Ek het so gehoop sy kom!" – Die Uitnodiging
Hierdie dogter het net té veel hartseer wat sy nog dra...
Video
"Al dogter wat ek het." – Die Uitnodiging
Die pa en dogter kon darem vrede maak na 'n reeks van erge gebeurtenisse tussen mekaar.
Video
Grapgat – Die Uitnodiging
Die niggie en nefie kom bymekaar en maak vrede oor die ongepaste grap van jare terug.
Video
Vrede gemaak – Die Uitnodiging
Die beste vriendinne vind mekaar se liefde en vergifnis weereens.
Video
Verkeerde Tyd – Die Uitnodiging
Die Uitnodiging kon ongelukkig nie hierdie family bymekaar bring nie.
Video
Oop harte – Die Uitnodiging
Broers en suster kom weer bymekaar as vriende.
Video
'Ek lief jou.' – Die Uitnodiging
Ons het omtrent trane gesluk toe ons hierdie pa en seun versoening na 7 jaar sien.
Video
Verhoudings herstel – Die Uitnodiging
Die Uitnodiging is terug vir ’n tweede seisoen vanaf 22 Julie!
Video
Partytjie vir drie! – Die Uitnodiging
Ons is baie bly dat dié vriende hulle verskille opsy kon skuif.
Video
‘Ek gaan nie opgee nie’ – Die Uitnodiging
Hierdie oomblik uit Die Uitnodiging het ons almal geraak…
Video
Hoe sê mens dankie? – Die Uitnodiging
Jamie en drie van haar jeug vriendinne het 'n uitval gehad en nou wil sy graag die verhouding weer regstel.
Video
Vergeet en vergewe – Die Uitnodiging
Kan hierdie vriendskap gered word? Cato ry die Tuinroete om agter die kap van die byl te kom.
Video
Versoening – Die Uitnodiging
Soveel trane van blydskap en verligting.
Video
Die sisters – Die Uitnodiging
Vir die eerste keer in jare was Veronica en haar dogters weer onder dieselfde dak. Toe trek een dogter uit. Ma Veronica se grootste wens is dat haar twee dogters versoen. Maar kán hulle?
Video
Vier divas – Die Uitnodiging
'n Mooi einde vir hierdie twee divas.