Die Kasteel-kaskenades duur voort! Eckard het 6 maande gelede belê in ’n Ponzi- skema wat gevou het. Hy het alles verloor, behalwe die huis. Sedertdien het hulle dit in ’n boetiekhotel, Die Kasteel, omskep.
Volgende op
S2 | E13
10 Oktober 14:00
'S2/E13'. Dinge begin draai vir De Wets - Die Kasteel slaan 'n groot 5 jaar kontrak met 'n lugredery los, en Michellay g...