Die Groenste Vingers
144
Kompetisie
PG
Welkom
Deelnemers
Video's
‘n Spektakel van skoonheid – Die groenste vingers
Video
20 Oktober
Waarna kan kykers uitsien in die tweede seisoen van “Die groenste vingers” en presies hoe verskil dit van die eerste seisoen? Kyk dié video om meer uit te vind by Edrien Erasmus, Leon Kluge en Franz Gräbe.
Teken in en KYK
Up Next
Ontmoet Tharina Kleynhans – Die groenste vingers
12 Oktober
Ontmoet Angelina Niewoudt – Die groenste vingers
12 Oktober
Ontmoet Ilse Barnard-Walker – Die groenste vingers
12 Oktober
Ontmoet Esmé Viljoen – Die groenste vingers
12 Oktober
Ontmoet Willem van Schalkwyk – Die groenste vingers
12 Oktober
Ontmoet Angie Kaalsen – Die groenste vingers
12 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
En die wenner is... – Die groenste vingers
Stefan Smuts word aangekondig as die kampioen vir Die groenste vingers se tweede reeks. Geluk Stefan!
Video
Barberton daisy – Die groenste vingers
Die beoordeelaars van Die groenste vingers vertel hoe jy 'n Barberton daisy langer aan die lewe kan hou.
Video
Staalboog versiering – Die groenste vingers
Watter deelnemer se solo-skepping het die beoordeelaars beïndruk? Die deelnemers moes 'n staalboog versiering vir 'n bruidspaar maak.
Video
Alles oor origideë – Die groenste vingers
Die beoordeelaar van Die groenste vingers vertel hoe word origideë versorg, of dit by huishoudings is of voor 'n geleentheid soos 'n troue.