#DGV_Monique
Monique Ritson is ’n 35-jarige bloemis en eienaar van DiNique Emporium in Belville, Wes-Kaap.
“Ek is lief vir die Vanda Orchid. Die kleure is altyd baie mooi en helder, die plant lyk altyd vir my baie modern en dit hou baie lank. Ek is ook baie lief vir ‘n Ohara roos, want hy gaan vreeslik mooi oop en sy reuk is fantasties!”