web uni tv guide
Die Groenste Vingers S2. Slimbillboard, pre-TX
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisiePG

#DGV_Ezalle

Ezalle Janse van Rensburg

Ontmoet vir Ezalle Janse van Rensburg ’n 34-jarige bloemis en eienaar van Myrtle Flower Design van Centurion, Gauteng. 

“Georganiseerde chaos! Ek hou van blomme wat anders is. My styl het altyd iets in wat mens twee keer sal laat kyk!”

Esmé Viljoen - Die groenste vingers - Seisoen 2
Gerrit van Niekerk - Die groenste vingers - Seisoen 2
Ezalle Janse van Rensburg van Die groenste vingers - Seisoen 2