web uni tv guide
Die Groenste Vingers S2. Slimbillboard, pre-TX
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisiePG

Die Groenste Vingers

Daar is min dinge so mooi soos ’n pragtige ruiker in ’n huis, ’n kleurvolle blomrangskikking op ’n tafel of ’n onthaalsaal wat ’n nuwe gesig kry met blomversiersels. Tog bly die mense wat hierdie pragstukke so moeiteloos aanmekaar slaan, soms vergete in ons bewondering.

Die Groenste Vingers is ’n kompetisie program waar tuiniers, bloemiste, en passievolle blom-entoesiaste meeding om as Die Groenste Vingers­-wenner gekroon te word. Deelnemers sal week na week verskillende uitdagings aanpak waar elk ’n unieke rangskikking moet ontwerp waarna beoordelaars sal besluit wie blom nog en wie het verlep...

Danè Verwey Die groenste vingers Seisoen 2 Deelnemer
groenste vingers 0636 2
groenste vingers 0786