Logo
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

Ontmoet Ezalle Janse van Rensburg – Die groenste vingers

Video
12 Oktober

Ezalle Janse van Rensburg is een van die Top-15 deelnemers van die tweede seisoen van Die Groenste Vingers wat 'n kans staan om R100 000 te wen. Die reeks begin 26 Oktober 2022 op kykNET.