Die Byl
144
Misdaad
16 V
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Die beste van Die Byl 3
Video
'n Bloederige affêre – Die Byl
Ons kyk terug na van die mees grusame oomblikke vanuit die vierde naelbyt-seisoen van Die Byl.
Video
'n Bloederige affêre – Die Byl
Ons kyk terug na van die mees grusame oomblikke vanuit die vierde naelbyt-seisoen van Die Byl.
Video
Skaakmat – Die Byl
Vermeer het Jo in 'n hoek gedruk. Sal sy die volgende opdrag kan uitlewer?
Video
'n Web is gespin – Die Byl
Bijl raak nou behoorlik moeg vir Trotskie en sy speletjies.
Video
Op dun ys – Die Byl
Bijl het net mooi genoeg gehad van Trotski en sy bymotiewe...
Video
Verwey vs Trotski – Die Byl
Meneer Verwey neem geen dreigement ligtelik op nie.
Video
Die perfekte pels – Die Byl
Nóg 'n slagoffer vir dié reeksmoordenaar... Sal die taakspan hom binnekort kan vastrek?
Video
Die prooi – Die Byl
“Daar’s nou ‘n man wat jy nie sal kan draai nie”. Is Trotskie reg?
Video
Azrael – Die Byl
Die reeksmoordenaar se motiewe begin afwyk en geregtigheid word vergelding.
Video
Geregtigheid – Die Byl
Elza en Liza speel met vuur om die gereg in hul eie hande te neem...
Video
34 Jaar lange oorwinning – Die Byl
So is nóg 'n skurk veilig agter tralies, te dankie aan Bijl en sy taakspan.
Video
20 jaar – Die Byl
Byl wil bedank omdat hy nie nog meer kollegas wil afstaan aan die dood nie, maar as Dr. Shani korrek is oor die DNS-toets, dink ons nie Kolonel Piet van der Bijl gaan daardie voorreg kan geniet nie.
Video
'Dankie pel. Sien jou later.' - Die Byl 3
Piet moet vir Fritz groet, en Juan en Shani raak verloof op húlle manier.
Video
Uiteindelik vasgetrap! - Die Byl 3
Kolonel Piet van der Bijl en sy span het toegeslaan op Adriaan maar hy het alreeds vir Fritz gekry.
Video
Kat en muis - Die Byl 3
Adriaan begin nou sy skuiwe maak en Doc is sy eerste teiken.
Video
'n Goeie Dag? - Die Byl 3
Juan word onskuldig bewys en die reeksmoordenaar word betrap. Maar is alles nou beter?
Video
Self – Die Byl 3
Arme Shaun… en hy is nie eens self behep nie…
Video
Obsessie – Die Byl 3
Elke persoon in dié eenheid worstel met hulle eie obsessies op die stadium…
Video
Mense – Die byl 3
Ons kan nie dink dat dié vriendskap positief kan wees nie…
Video
Die span – Die Byl 3
Ons gaan loer agter-die-skerms in by die verfilming van die derde seisoen van Die Byl om uit te vind hoe die regié-proses werk.
Video
‘Nooit weer nie’ – Die Byl 3
Die span kan uiteindelik dié hoofstuk afsluit – maar is dit regtig die einde?
Video
Hande in die lug! – Die Byl 3
Kolonel van der Bijl deel bietjie vaderlike wysheid met Juan…
Video
‘Jy’s veilig’ – Die Byl 3
Lena moes vinnig op haar voete dink om dié situasie te oorleef.
Video
My werf – Die Byl 3
Piet van der Bijl en sy buurman is duidelik nie vriende nie…
Wys nog
24 van 44