Logo
kN Digital Banners Die Boekklub 2Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Die Boekklub

144Drama13 VL

Die Boekklub 2: Die reis gaan voort

Video
29 Mei

Ons gunsteling boekklub is binnekort weer op die kassie. Maak seker jy sit bankvas voor jou televisie vanaf 11 Julie 2017! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!