Bravo!
144
Glansjoernaal
PG
Welkom
Video’s
Bravo!: Wereld Havelose dag
Video
15 Desember
Ons is dikwels so vasgevang in ons lewe dat ons vergeet van die nood van mense in ons omgewing. Haweloosheid is ’n groot probleem in Suid-Afrika, en om te help oplossings vind, was ons onlangs by ’n bewusmakingsgeleentheid.
Teken in en KYK
Up Next
Bravo!: Consular Ball
15 Desember
Bravo!: Joshua na die reën
15 Desember
Bravo!: Voorskou - 10 Desember 2015
10 Desember
Bravo! : Naspers 100
12 November
Bravo! : Nóg ’n Voorskoot
12 November
Bravo!: Binnelanders hou partytjie!
09 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
‘Sh*t just got real’ – Op my eish!
Die dames reflekteer oor Michelle en Rochelle wat eerste huis toe gestuur is en probeer die skok van die dag nog verwerk.
Video
‘n Regte trooper – Op my eish!
Dit was regtig nie Michelle se dag nie – gelukkig kon sy darem deur alles wat verkeerd geloop het, glimlag.
Video
Baas van die plaas – Bravo!
Dis ’n derde seisoen van Boer Soek ’n Vrou vir die pragtige Marciel Hopkins. Reynard het onlangs gaan inloer om te hoor van onder meer toneelspel, New York en die liefde in háár lewe.
Video
Silwerskermfees - Bravo!
Die Silwerskermfees is terug en ń dekade van uitnemendheid in die filmbedryf. Ons kuier saam in Kaapstad by The Bay Hotel.