web uni tv guide
Boer soek 'n vrou S16 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

Ontmoet Boer Quintus – Boer soek ‘n vrou

Video29 Oktober

Hierdie adrenalien ‘junkie’ van Winburg sê hy sal sy romantiese skoene uithaal vir iemand wat sy liefde vir dans deel. Sy droomvrou moet ook sy liefde vir die buitelewe hê.