Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
PG
Welkom
Die boere
Nuus
Video
Foto
Iets gemis?
Gevoelens ontwikkel – Boer soek ‘n vrou
‘n Moeilike week – Boer soek ‘n vrou
Video
‘n Nuwe avontuur – Boer soek ‘n vrou
Sumari voel beslis nog positief oor die toekoms en haar toekomstige man nadat sy Boer Philru se plaas verlaat het.
Video
“Okay” – Boer soek ‘n vrou
Cherecé is nie teleurgesteld in die “Boer soek ‘n vrou”-proses nadat sy Boer Louis B se plaas verlaat het nie.
Video
“Natuurlik!” – Boer soek ‘n vrou
Rachelle glo steeds in ware liefde en is opgewonde oor wat die toekoms inhou noudat sy Boer Hennie se plaas verlaat het.
Video
“Dalk ‘n bietjie kras” – Boer soek ‘n vrou
Laurette maak nie ‘n moordkuil van haar hart noudat sy op pad huis toe is vanaf Boer Louis M se plaas nie.
Video
Dubbel die prys, helfde die pret - Boer soek ’n vrou
Louis M haal die groot gewere uit vir Anja en Laurette, maar dit veroorsaak ander skote.
Video
Het jy darem vir my gekyk? - Boer soek ’n vrou
Rachie, en Cherecé het altwee sterk gevoelens vir Louis B, maar wie sal hy kies?
Video
“Kan ek altwee kies?” – Boer soek ’n vrou
Soms is 'n keuse moeiliker as wat jy dink. Kyk wat die pasmaats gesê het.
Video
‘Bietjie obvious’ – Boer soek ’n vrou
Die boere was baie seker oor hulle antwoorde toe hul tussen hierdie opsies moes kies.