Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Welkom
Die boere
Nuus
Video
Foto
Skryf nou in – Boer soek ‘n vrou
Video
04 Julie
Laat een van dié boere jou hart vinniger klop? Skryf voor 28 Julie 2022 in vir die 15de seisoen van Boer soek ‘n vrou – en wie weet? Dalk ontmoet jy net jou pot se deksel.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
‘Nou bel?’ – Boer soek ’n vrou
Kotie was natuurlik vol grappe toe hy die geleentheid kry om kontak te maak met een van die dames.
Video
“Okay” – Boer soek ‘n vrou
Cherecé is nie teleurgesteld in die “Boer soek ‘n vrou”-proses nadat sy Boer Louis B se plaas verlaat het nie.
Video
“Ek gun dit vir hulle” – Boer soek ‘n vrou
Al het Madeleen se “Boer soek ‘n vrou”-reis tot ‘n einde gekom, is sy nie spyt dat sy vir Hennie beter kon leer ken nie en wens vir hom net die beste toe.
Video
“Erg oor mekaar” – Boer soek ’n vrou
Dié twee kon nie ophou saam lag nie en Eloïse se familie en vriende het net goeie goed te sê gehad!