Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
13 L
Lees meer oor Seisoen 15
Skryf in vir Seisoen 16
Sal julle op die plaas kom kuier? – Boer soek ‘n vrou
Video
09 Februarie
Hier is die drie pasmaats van elke boer wat hom beter gaan leer ken op die plaas!
Teken in en KYK
Up Next
Vyf dames gekies – Boer soek ’n vrou
02 Februarie
"Jy's 'n lekker mens" – Boer soek ’n vrou
02 Februarie
‘Nou bel?’ – Boer soek ’n vrou
26 Januarie
“Moenie my onderskat nie” – Boer soek ‘n vrou
19 Januarie
Lekker lag – Boer soek 'n vrou
13 Januarie
Die hartklop van 'n plaas – Boer soek 'n vrou
13 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.