Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
PG
Welkom
Die boere
Nuus
Video
Foto
Fotos
Alleen tyd - Boer Soek 'n Vrou
Hierdie week het die boere bietjie alleen tyd met die laaste twee pasmaats gekry.
Fotos
Plaaskuiers: Boer Francois – Boer soek ‘n vrou
kykNET–Digitaal het gaan inloer by Francois op sy plaas waar hy 'n gemengde- en volstruisboerdery, bedryf.
Fotos
Plaaskuiers: Boer Hennie – Boer soek ‘n vrou
kykNET–Digitaal het gaan kuier by Hennie op sy plaas in Moorreesburg, waar hy boer met graan en merinoskape.
Fotos
Plaaskuiers: Boer Louis B – Boer soek ‘n vrou
Louis B, wat 'n saai- en beesboerdery het, beskryf homself as ‘n energieke mens met ‘n diep kant. Ons het gaan inloer op sy plaas in Ottosdal.
Fotos
Plaaskuiers: Boer Louis M – Boer soek ‘n vrou
Dié wildboer is op soek na ‘n vriend en lewensmaat “wat die slegste dag beter kan maak en die moeilikste situasie makliker kan maak”. kykNET–Digitaal het gaan kuier by hom op sy wildsplaas in Mabula.
Fotos
Plaaskuiers: Boer Philru – Boer soek ‘n vrou
Die beesboer vertel hy het ‘n liefde vir sy beeste, sy honde en sy bakkie. Verder hou hy ook van rugby, krieket, tennis en gholf.
Fotos
Hope plaaspret – Boer soek 'n vrou
Marciel het vir al tien boere gaan kuier op die plaas – vanaf kleiskiet, volstruisvere, "gooi mielies" en baba bokkies – dit was omtrent vet pret gewees.