Logo
Boer soek 'n vrou S14 Slim

Tyd sal leer – Boer Soek 'n Vrou

Nuus
17 Februarie 2022
Vandeesweek in #BoerSoeknVrou het ons meer uitgevind oor hoe die dames oor hul boer voel...
Boer soek 'n vrou S14 – Episode 1

Van die pasmaats is meer geheimsinnig oor hul emosies en ander is gretig om te deel nét hoe hulle voel oor hulle boere.

#BoerNelis

#BoerWillem 

#BoerJohan  

#BoerTyson 

#BoerPetre  

Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer Soek 'n Vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.