Boer Soek 'n Vrou
144
Realiteit
PG
Welkom
Die boere
Video's
Nuus
Foto's
Resepte
Speel saam
Die liefde in aksie!
Fotos
Vakansie – Boer soek 'n vrou 13
Die boere en hul dames gaan hou vakansie op 'n romantiese bestemming. Is al die paartjies nog bymekaar of sommige se paadjies reeds geskei?
Fotos
Mode-ikoon – Boer soek 'n vrou 13
Ons kyk na Boer soek 'n vrou-aandbieder, Marciel Hopkins, se mode tydens die dertiende seisoen.
Fotos
Goeie indruk – Boer Soek ’n Vrou 13
Die boere moes hierdie week hulle pasmaats se geliefdes beïndruk!
Fotos
Alleen tyd – Boer soek 'n vrou 13
Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Dit is die vroue se laaste kans om die boer se hart te wen.