Logo
Boer soek 'n vrou S14 Slim

#BoerWillem

Willem

Ouderdom: 37  

Tipe Boerdery: Skaap en bees  

Huistaal: Afrikaans   

Hoogste akademiese kwalifikasie: B.agric(landbou)  

Belangstellings:

Oefen, Buitelewe,Jag.

Kinders: Ja  

Indien wel, hoeveel: 2   

Huwelikstaat: Geskei  

Area: Philippolis, Vrystaat

Vertel ons in minder as 50 woorde watter eienskappe jy in jou ideale maat soek:

My ideale vrou moet vir my uniek wees. Sy moet verkieslik intelligent en selfstandig wees. Sy moet haar drome uitleef en onafhanklik wees. Sy moet 'n goeie sin vir humor behou van mense en maklik kan ontspan. As sy hou van honde is dit 'n bonus. 

Gee ons ‘n kort opsomming van wie jy is en wat jou stokperdjies is:

Boer is my passie en ek is gelukkig om dit te kan doen vir n lewe. Ek hou van lekker goed doen saam my vriende en familie. Kwaliteit tyd saam my kinders is vir my lekker. Ek hou van oefening en die buitelewe.  

Wat is die belangrikste les/lesse wat jy uit vorige verhoudings geleer het?

Kwaliteit tyd alleen is belangrik. Kommunikasie los meeste probleme op. Vertroue.   

Wat sien jy as jou 3 beste eienskappe?

Sin vir humor, eerlik, lojaal   

Wat sien jy as jou 3 swakste eienskappe?

Vinnig kwaai(vergewe darem ook vinnig), sarkasties, langdradig.   

Sien jy jouself as romanties? Beskryf jou ideale romantiese afspraak:

Ek hou van romanties wees. Ek hou van spontaan wees. “Roadtrip” na die bos of die kus en oorslaap by mooi of interessante plekke. Lekker eetplekke of piekniek saam goeie geselskap is altyd lekker.

Tyson
Albertus
Willem