Logo
BSV 1600x160 Slim Homepage

‘n Normale verhouding – Boer soek ‘n vrou 13

00:04:12
Ons gesels met die paartjies wat by die reünie is oor hulle verhouding.
‘n Normale verhouding – Boer soek ‘n vrou 13 Image : 11973

Loer terug na Seisoen 12

Onthou jy nog Seisoen 11 se pret?

‘Die golden couple is …’ – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7132
‘Bloopers!’ – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7141
‘Bloopers!’ – Boer Soek ’n Vrou 11Ons het ons ’n papie gelag ná ons dié ‘bloopers’ gekyk het.
Soos konfyt op ’n broodjie – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7114
Soos konfyt op ’n broodjie – Boer Soek ’n Vrou 11Hoewel daar ’n paar verskille is tussen Réan en Rox-Zee, wil beide die res van hulle lewens saam spandeer. Kyk weer saam op DStv Now.
Voorskou: 10 Januarie 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7113
Voorskou: 10 Januarie 2019 – Boer Soek ’n Vrou 11Ons tien boere kom vir ’n laaste keer byeen. Wie het ware liefde gevind en wie se paaie het sederdien geskei? Leah vind uit.
Hofmaak-dans – Boer Soek ’n Vrou Image : 7068
Hofmaak-dans – Boer Soek ’n VrouOns boere dans hulleself in hul skoonouers se harte in.
Voorskou: 3 Januarie 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7090
Voorskou: 3 Januarie 2019 – Boer Soek ’n Vrou 11In die volgende aflewering vertrek ons saam met ons boere na ’n romantiese bestemming vir ’n spesiale vakansie.
Voorskou: 27 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7078
Voorskou: 27 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11Gaan die boere die deelnemers se familie en vriende beïndruk? Net die tyd sal leer.
Vyf dinge – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7067
Vyf dinge – Boer Soek ’n Vrou 11Hierdie vyf eienskappe is belangrik wanneer dit kom by die boere se pasmaats.
Voorskou: 20 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7052
Voorskou: 20 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11In die volgende aflewering lê daar groot besluite voor elke boer se deur.
‘Dis game over’ – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 7051
‘Dis game over’ – Boer Soek ’n Vrou 11Van ‘cankles’ tot ‘hope makeup’ – die volgende goed sit ons boere ongelooflik af.
Voorskou: 13 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou Image : 7021
Voorskou: 13 Desember 2018 – Boer Soek ’n VrouDie boere kry ’n kans om ’n oomblik alleen saam met elkeen van sy gaste te spandeer.
kn_bsv11_ep9_mjka
Met jou klere aan – Boer Soek ’n Vrou 11Ons vind uit watter boer ’n Ghoema-toekenning verdien vir hul weergawe van Leah se liedjie, ‘Met jou klere aan’
Voorskou: 6 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 6996
Voorskou: 6 Desember 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11In dié week se aflewering ontmoet die deelnemers die boer se vriende en familie vir die eerste keer.
Wanneer skoonma bel – Boer Soek ’n Vrou 11 Image : 6997
Wanneer skoonma bel – Boer Soek ’n Vrou 11Ons het ons lyf skoonma/skoonpa gehou en die deelnemers met ’n onverwagse oproep verras.
Liefdesvoorspellings – Boer Soek ’n Vrou 11
Liefdesvoorspellings – Boer Soek ’n Vrou 11Wie gaan pak en wie gaan bly? Van die deelnemers berei hulleself voor vir die ergste.
‘Die golden couple is …’ – Boer Soek ’n Vrou 11

Nog Programme