Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders Video's

Why protect At? – Binnelanders Image : 15590
Voorskou: 15 - 19 Augustus 2022 – Binnelanders Image : 15580
Voorskou: 15 - 19 Augustus 2022 – BinnelandersDr Annelize Roux bevind haarself in 'n beknopte situasie hierdie week. Om nie die drama mis te loop nie, skakel elke weeksaand om 19:30 in vir Binnelanders.
Sharon haak af oor Senzo - Binnelanders Image : 15578
Sharon haak af oor Senzo - BinnelandersSharon Basson vlieg vir Dr. Liam Vorster in oor Senzo se dood, maar Conrad Bester sit haar op haar plek.
Sy gaan ‘fine’ wees – Binnelanders Image : 15571
Sy gaan ‘fine’ wees – BinnelandersBloei jou hart ook op die oomblik vir Tertius?
Voorskou: 8 - 12 Augustus 2022 – Binnelanders Image : 15557
Voorskou: 8 - 12 Augustus 2022 – BinnelandersDanny gaan vandeesweek baie trauma beleef. Om nie die drama mis te loop nie, skakel elke weeksaand om 19:30 in vir Binnelanders.
‘Baie Louis en Naomi’ – Binnelanders Image : 15559
‘Baie Louis en Naomi’ – BinnelandersLouis en Naomi se nuwe huis lyk vreeslik mooi na die opknappings wat aangebring is.
Voorskou: 1 - 5 Augustus 2022 – Binnelanders Image : 15538
Voorskou: 1 - 5 Augustus 2022 – BinnelandersChiron veroorsaak probleme in báie verhoudings die week…
‘Other things’ – Binnelanders Image : 15527
‘Other things’ – BinnelandersBegin Annelize regtig vir Jeremy omgee?
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – Binnelanders Image : 15517
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – BinnelandersDit lyk asof Jeremy en Annelize binnekort om dieselfde kampvuur sal kan sit…
‘Nooit nie’ – Binnelanders Image : 15500
‘Nooit nie’ – BinnelandersIs hierdie die begin van ‘n oorlog tussen At en Annelize?
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – Binnelanders Image : 15493
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – BinnelandersSpioene, informance, blind dates en gróót drama lê vandeesweek voor in Binnelanders.
Dit is net besigheid – Binnelanders Image : 15494
Dit is net besigheid – BinnelandersDaar is groot moeilikheid tussen die Kosters as At nie eens na Tracy wil luister oor dié ondraaglike situasie nie.
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – Binnelanders Image : 15461
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – BinnelandersIs hierdie die begin van At se weerwraak?
Gee my kind! – Binnelanders Image : 15454
Gee my kind! – BinnelandersDelia wil regtig nie vir At Koster naby aan Amalia hê nie...
Voorskou: 4 -8 Julie 2022 – Binnelanders Image : 15429
Voorskou: 4 -8 Julie 2022 – BinnelandersDie waarheid kom uit oor Liam se afhanklikheid aan oxycodone én At Koster se terugkeer stuur skokgolwe deur die hele Binneland kliniek.
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – Binnelanders Image : 15411
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – BinnelandersDié week ontvang Annelize nóg ontstellende nuus.
Wat was dit? – Binnelanders Image : 15404
Wat was dit? – BinnelandersNa ’n harde geluid, ontvang Annelize ’n oproep oor ’n ontploffing op die hospitaal se bouperseel.
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Binnelanders Image : 15369
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – BinnelandersDawid en Conrad is kop in een mus; Annelize se broer het verskyn; iemand se lewe is op die spel. Moet nie vandeesweek drama in Binnelanders misloop nie.
‘Ek is nou hier’ – Binnelanders Image : 15363
‘Ek is nou hier’ – BinnelandersAnnelize was sprakeloos gewees toe Wessel Mouton (haar regte broer) aan haar deur kom klop het.
‘My hemel lê by jou’ – Binnelanders Image : 15361
‘My hemel lê by jou’ – BinnelandersGaby en Dr. Uys Wagener is amptelik ‘n paartjie!
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Binnelanders Image : 15347
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – BinnelandersAnnelize word weer vasgevang in groot drama volgende week!
‘Code blue!’ – Binnelanders Image : 15346
‘Code blue!’ – BinnelandersAlmal moes vinnig inspring om met dié ongeluk te help!
Amptelike voorskou – Binnelanders S12 Image : 14451
Amptelike voorskou – Binnelanders S12Daar gaan nie ’n tekort aan naelbyt-drama wees in die 12de seisoen van Binnelanders nie. Skakel elke weeksaand om 19:30 in vir die nuutste nuus, en drama, wat die rondtes doen in Binneland-stereo.
Voorskou: 6 – 10 Junie 2022 – Binnelanders Image : 14450
Voorskou: 6 – 10 Junie 2022 – BinnelandersGaan Gaby en Uys ooit die goue middeweg kan vind in hulle verhouding?
Why protect At? – Binnelanders