Logo
Binnelanders S13 Slim BB Updated November 2023
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13
Armand 1

Tom Niemandt

Vertolk deur Armand Aucamp.
Tom is tans ‘n senior lektor in Afrikaans en ook nou ‘n Hertzogpryswenner vir sy boek,  Die Laaste Sirkus. Hy woon in Pretoria. Sy verhouding met Isabel het ‘n geruime tyd gelede skipbreuk gely. Hy is in en uit verhoudings en is oor die algemeen bietjie verlore en sinies. Hy wag in spanning vir die publikasie van sy volgende boek en dit is in hierdie oomblik wat hy ‘n oproep uit die Karoo kry wat weereens sy lewe op sy kop keer.