Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Wie in die vlei – Arendsvlei
Video
30 Mei
Ons het vir Sunette Viljoen ’n paar komiese vrae laat trek en beantwoord oor die reeks.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 27 – 29 Mei – Arendsvlei
27 Mei
Voorskou: 20 - 22 Mei – Arendsvlei
20 Mei
#WesLee – Arendsvlei
16 Mei
Voorskou: 13 – 15 Mei – Arendsvlei
13 Mei
'Hallo, hallo’ – Arendsvlei
08 Mei
Voorskou: 6 - 8 Mei – Arendsvlei
06 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Arendsvlei
'n Roudiens word gehou vir Clint. Tereska maak oop teenoor Christopher en vertel hom iets wat hy nie wou hoor nie. Janice en Desmond se bande versterk. Skakel in volgende week vanaf Maandag tot Donderdag om 19:30 op DStv-kanaal 145 en bly op hoogte van die drama in die Vlei.
Video
Voorskou: 6 – 9 November 2023 – Arendsvlei
Krake begin wys in Emile se verhouding met Tereske. Daar is 'n nuwe inwoner in die Vlei. En wat gaan Clint doen as hy hoor dat Beatrice sien iemand anders?
Video
Voorskou: 16 - 19 Oktober 2023 – Arendsvlei
Tawwe besluite moet geneem word. Daar is nuwe gesigte in die Vlei en 'n ou bekende daag op. Gaan hy weer moles kom maak? Die skool word deur nuwe bestuur oorgeneem, en nog drama volg.
Video
Varkie-vleis – Kyk wie praat
Cay-Lee Joy skok almal wanneer sy haar antwoord gee in vanaand se episode van "Kyk wie praat".