Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Voorskou: 28 - 31 Augustus 2023 – Arendsvlei
Video
25 Augustus
Lennie kan nie sy emosies beheer nie. Die nuus oor Bompie se dreigement, versprei. Bompie kry 'n nuwe opdrag, en nog drama volg.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 28 - 31 Augustus 2023 – Diepe waters
25 Augustus
In die meisies-kleedkamer – Diepe waters
24 Augustus
Whalied en Ayesha trou – Arendsvlei
23 Augustus
‘n Rep? – Binnelanders
22 Augustus
Voorskou: 21 – 15 Augustus 2023 – Suidooster
20 Augustus
Voorskou: 21 - 25 Augustus 2023 – Binnelanders
19 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 28 - 31 Augustus 2023 – Diepe waters
Rose en Nina kry nuus oor Wim wat hulle ontstel. Charity verdwyn en dit bekommer die Swartmarlyne. Meghan soek ondersteuning, maar kry dit nie, en nog drama volg.
Video
Voorskou: 31 Julie - 3 Augustus 2023 – Arendsvlei
Beatrice sit haar voet neer, maar Abigail speel nie saam nie. Die Mortlocks se besigheid ly na die skietery.
Video
Voorskou: 31 Julie - 4 Augustus 2023 – Diepe waters
Dit gons oor die nuwe swemmer by die Swartmarlyne. En, Arno moet 'n besluit maak oor hom en Karla.
Video
Voorskou: 25 - 28 September 2023 – Arendsvlei
Desmond Galant is weer aan die konkel en die keer trek hy Adam in. Bompie en sy pa stamp koppe. Zyla probeer vrede maak, en Yvette hoor van Birdy en Hein.