Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Voorskou: 10 - 13 Julie 2023 – Arendsvlei
Video
06 Julie
Ayesha is nie beïndruk met die "nuwe" Langes nie, Anthony en Morris deel 'n heart-to-heart, Desmond deel sy planne met Adam, en nog meer drama volg volgende week in Arendsvlei.
Teken in en KYK
Up Next
Rachel se recording – Arendsvlei
06 Julie
Voorskou: 3 - 6 Julie 2023 – Arendsvlei
30 Junie
Neem beheer – Arendsvlei
29 Junie
Voorskou: 26 - 29 Junie 2023 – Arendsvlei
23 Junie
"Bietjie spice" – Arendsvlei
22 Junie
Voorskou: 19 - 22 Junie 2023 – Arendsvlei
16 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 22 – 25 Januarie 2023 – Arendsvlei
Niks maak meer sin vir Lionel of Abigail nie. Birdy deel 'n ernstige gesprek saam met Nicolene.
Video
Voorskou: 30 Oktober - 3 November 2023 – Suidooster
Alex bied 'n aanloklike aanbod vir Lee-Ann aan; gaan sy dit vat? Die Samsodiens kry groot nuus: wie is gelukkig daaroor en wie wil niks weet daarvan nie? Vind uit in hierdie week se voorskou.
Video
Voorskou: 25 – 28 Desember 2023 – Arendsvlei
Beatrice en Kyle kry uiteindelik kans om te praat; hoe gaan die gesprek afloop? En Lee-roy ontstel sy pa met 'n ongemaklike vraag.
Video
Voorskou: 18 – 21 Desember 2023 – Arendsvlei
Janice kry nog nuus wat haar hewig ontstel. Beatrice maak 'n besluit oor wie haar in die kerk gaan bring op haar troudag. Gaan Emile 'n deurbraak kry?