Logo
Arendsvlei S6 SP BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

seisoen

6

5

Arendsvlei S6 Poster

Oor die program

Arendsvlei is die storie van ’n semiprivaat hoërskool op die Kaapse Vlakte wat bestuur word deur die Cupido-familie. Ons volg ’n broer en suster, beide onderwysers, wat vasberade is om ’n verskil te maak deur soveel as moontlik leerders in die gemeenskap toegang te gee tot kwaliteit onderwys. 

S6 | E121
22 April 19:30
'S6/E121 of 144'. Lee-Roy vind uit dat Devon van hom hou. Birdy ontvang hartseer nuus. Audrey vind meer uit oor Monique ...