Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Saartjie of ’n Chantel? – Arendsvlei

Nuus
05 Maart 2020
Beantwoord dié vrae om uit te vind!
Untitled design (14)

Watter dier is jou ‘spirit animal’?

a) Ietermagog/Miervreter
b) Duif

Watter een van dié flieks hou jy meer van?

a) Into The Wild
b) The Bourne Identity

Watter een van dié twee opsies beskou jy as ’n ‘hero’?

a) Greta Thunberg
b) Moeder Theresa

Watter item sal jy na ’n ‘desert island’ neem?

a) n Glas bottel vol saadjies
b) ‘Pepper spray’

Wat is jou gunsteling emoji?

a) Die vuurwerke 🎆
b) Cherries 🍒

Wat is jou gunsteling kykNET-program?

a) Ek kyk nie genoeg televisie om te kan besluit nie
b) Hoor My, Sien My, Soen My

Wat is jou beste eienskap?

a) Passie
b) Lojaliteit

Wat is jou swakste eienskap?

a) Moedswilligheid
b) Agressie

Watter avontuurlustige aktiwiteit sal jy graag wil doen?

a) Teen berge uitklim sonder toue
b) n Dag alleen rondstap in Parys, Frankryk

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Saartjie! Jy is selfstandig, passievol en jy is ’n leier.

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Chantel! Jy is braaf, emosioneel en staan op vir wat reg is.