Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Hein of ’n Gertie? – Arendsvlei

Nuus
09 Maart 2020
Nou is jou kans om uit te vind!
Untitled design (15)

Watter dier is jou ‘spirit animal’?

a) Meerkat
b) Labrador

Watter een van dié flieks hou jy meer van?

a) Aliens 1, 2 en 3
b) 101 Dalmations

Watter een van dié twee opsies beskou jy as ’n ‘hero’?

a) Sigourney Weaver in Aliens 1, 2 en 3
b) Jou kinders/ouers

Watter item sal jy na ’n ‘desert island’ neem?

a) ’n Brandblusser
b) ’n Groot stuk sterk lap vir koelte of bedding

Wat is jou gunsteling emoji?

a) Ek gebruik nie emojis nie
b) Bossie blomme 💐

Wat is jou gunsteling kykNET-program?

a) Projek Dina
b) Sara se Geheim

Wat is jou beste eienskap?

a) Ek sien vir alles kans
b) Geduld. Kom tyd, kom raad

Wat is jou swakste eienskap?

a) Droom spoke op, sien gevaar orals
b) Sien probleme te laat kom

Watter avontuurlustige aktiwiteit sal jy graag wil doen?

a) Ek wil leer om karate te doen
b) Ek wil leer lyndans

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Hein! Jy is vol energie en vol lewe, maar oordink ook alles!

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Gertie! Jy is liefdevol en altyd bereid om te help!