Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Groot week, groot reaksie – Arendsvlei

Nuus
29 Maart 2019
Lees meer.
Groot week, groot reaksie – Arendsvlei

Woede, skok, lekker kry en lag. Dié week se drama het kykers baie gegee om oor te praat en die Twitter-gemeenskap het weereens nie teleurgestel nie. Vir elke groot oomblik was daar talle reaksies wat perfek daarmee gepaard gaan. Hier is ’n paar van ons gunstelinge.

Die laaste episode van die week het ons almal laat veg om die trane terug te hou.

Almal was opgewonde om te sien dat Johnny uiteindelik sy move gemaak het.

Die vraag op alle Arendsvlei-kykers se lippe is: ‘wat gebeur volgende?’

Kykers was nie baie gelukkig met Anton se reaksie tot die nuus dat Wesley sy pa vertel het wat werklik aangaan nie.

Nuwelinge in die Arendsvlei Twitter-familie word altyd met ope arms verwelkom.

Hoewel sy dade ons moedeloos maak, kan ons soms nie anders as om te lag vir Lionel nie.

Almal gaan moet wag vir volgende week om uit te vind wat die nagevolge gaan wees van Nicolene en Anton se geheime verhouding.

Maak seker jy loop nie die opkomende week se drama mis nie en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.