Anzél In Die Boland
144
Reisprogram
PG
Welkom!
Foto's
Nog Programme
Fotos
Sabrage – Anzél in die boland 2
Anzél kyk terug na van die seisoen en herleef al die spesiale oomblikke. Ons leer ook van kappertjies, hoe om brandewyn te stook en Anzél probeer vir die eerste keer sabrage!
Fotos
Org de Rac – Anzél in die boland 2
Anzél vat die pad en gaan kyk hoe daar wyn langs die see gemaak word! Op pad terug stop sy by Org de Rac, huis van Jan Hendrik van der Westhuizen se wyne.
Fotos
Le Lude – Anzél in die boland 2
Anzél leer hoe mens bepaal wanneer druiwe reg is om te oes. Sy oorkom ook haar hoogtevrees deur die Boland van die lug te verken. Anzél kuier by die Barrow familie by Le Lude.
Fotos
Antonij Rupert wyne – Anzél in die boland 2
Anzél besoek voormalige renjaer, Sarel van der Merwe en hy stem in om haar om 'n resiesbaan te neem in 'n baie vinnige motor! Sy proe ook wyn by Antonij Rupert wyne.
Fotos
Simonsig – Anzél in die boland 2
Anzél kuier by Simonsig wynlangoed en vier 50 jaar van die Stellenbosch se wynroete. Sy gesels ook met Wynmaker van die jaar, Johan Malan.
Fotos
De Wetshof – Anzél in die boland 2
Anzél sluit aan by die De Wetshof span wat besig is om te pars. Sy hoor die stories oor hoe Chardonnay-wingerdstokke in ons land ingesmokkel is.
Fotos
KWV – Anzél in die boland 2
Die KWV is gestig in 1918 en Anzél vind uit oor hulle bydra tot Suid Afrika se wyn industrie. Sy besigtig die grootste wynvat in ons land en leer ook hoe brandewyn gestook word!
Fotos
Montpellier – Anzél in die boland 2
Anzél gaan vir 'n draffie saam Olimpiese atleet, Elana Meyer. Sy kuier by die plaas Montpellier in Tulbagh.
Fotos
Wyn te perd – Anzél in die Boland 2
Anzél gaan vir 'n perdry les en vertrek dan op 'n avontuurlustige twee-dag wynproe ekspedisie te perd.
Fotos
Franschoek Wine Tram – Anzél in die Boland 2
Anzél gesels met eiendom-ontwikkelaar, Martin Venter. Sy besoek ook Grande Provence -, Chamonix- en Dieu Donne landgoed met die ikoniese Franschoek Wine Tram.
Fotos
Bosman – Anzél in die Boland 2
Anzél gaan kuier by die Bosman familie. Op dié plaas sien sy waar wingerdstokke vandaan kom en sit aan by 'n baie spesiale tafel vir middagete.
Fotos
Fairview – Anzél in die Boland 2
Anzél ontmoet Ryk Neethling vir koffie en kuier op Fairview waar sy meer leer van die interessante geskiedenis van dié diverse plaas asook hoe om bokke te melk en kaas te maak.
Fotos
Kalmoesfontein – Anzél in die Boland 2
Anzél kuier by Adi Badenhorst op Kalmoesfontein en sit 'n hand by terwyl Karoo-spirits gemaak word. Sy sien ook hoe 'n perd opgelei word om deel te wees van die wynmaak proses!
Fotos
Rugby-legendes – Anzél in die Boland
Anzél kuier saam rugby-legendes, Jean de Villiers en Schalk Burger.
Fotos
Kleine Zalze – Anzél in die Boland
Anzél kuier by Kleine Zalze wynlandgoed met sjef Nic van Wyk.
Fotos
Mont Blois – Anzél in die Boland
Anzél kuier by joviale kunstenaar, Portchie, by sy pragtige huis. Sy vat die pad na Robertson en proe Mont Blois se wyne, terwyl die sjefs van Tamatiestraat haar leer hoe om 'n kerrie te maak.
Fotos
Boekenhoutskloof – Anzél in die Boland
Anzél wys vir Ricky Schroeder die Bolandse berge. Sy kuier by Boekenhoutskloof wynlandgoed in Franschoek en sjef Reuben Riffel betower haar met sy kosmaak-vermoë.
Fotos
Porseleinberg – Anzél in die Boland
Anzél kuier by Callie Louw van Porseleinberg in die Swartland.
Fotos
Blue Gum Grove – Anzél in die Boland
Die week kuier Anzel by Danie Carinus en sy familie op Blue Gum Grove op Polkadraai pad en daarna maak sjef van die jaar, Bertus Basson, kos teen die mooiste berge-agtergrond.
Fotos
Minki kuier saam! – Anzél in die Boland
Kom kyk waar het Anzél orals gekuier tydens die sewende episode van Anzél in die Boland.
Fotos
Oom Samie se winkel – Anzél in die Boland
Anzel loer in by Oom Samie se winkel wat besit word deur Annatjie Melck.
Fotos
Boschkloof Wynlandgoed – Anzél in die Boland
Ons leer die kuns van brood bak by Schoon-bakkery en Reenen Borman neem ons op 'n toer deur Boschkloof Wynlandgoed.
Fotos
Lionel Smit Studio – Anzél in die Boland
Anzél bewonder die merkwaardige kunswerke van Lionel Smit en word betower deur Chris Erasmus se kookvernuf.
Fotos
Kanonkop Wynlandgoed – Anzél in die Boland
Anzél klop dié week aan by Kanonkop Wynlandgoed en gesels met een van die beste wynmakers ter wêreld, Abrie Beeslaar.
Wys nog
24 van 26