Logo
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Derik Malan (ALBERT MARITZ) – Alles Malan

Derik Malan

Vertolk deur Albert Maritz

Derik (67) is die hardkoppige, liefdevolle patriarg van die malan familie. Hy is getroud met brenda en pa van twee seuns, frik en nico.  Hy het die familie besigheid, malan vervoer, self van die grond af opgebou en oorgegee aan sy oudste, frik malan. Na 43 jaar se getroude lewe, wil hy graag sy goue jare saam met sy geliefde vrou geniet.