Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160 Afgrond
2020 11 13 Penguin Afgrond 285 copy

Leora van Niekerk

Vertolk deur Kanya Viljoen.
Leora van Niekerk (30) is vol lewenlus en lief vir partytjie-hou. Sy deel haar geliefde pa se humorsin. Leora eer haar pa deur sy begrafnisonderneming oor te neem. Sy is behep met skoonheid en wil almal mooi maak – ook die lyke. Haar man, Etienne, oortuig haar om die besigheid se geldsake in sy hande te los. Leora kry snuf in die neus en moet uiteindelik ook die waarheid oor Etienne in die gesig staar.