Playlist Videos
Video
‘Lekker tyd’ – My ma kook beter as joune
Sandra en Nicole het die beste bord kos gelewer en stap weg met R10 000!
Video
Skryf nóú in! – My ma kook beter as joune
Kan jy een van jou ma se geregte bemeester vir R10 000? Skryf dan nóú in vir #MyMaKookBeterAsJoune!
Video
‘Kyk hoe mooi’ – My ma kook beter as joune
Anika het kreatief geraak met dié uitdaging en sonder Tabasco die beste gereg gemaak!
Video
‘Fynkos’ – My ma kook beter as joune
Errieda was verbaas met dié gereg en het besluit dit is R10 000 werd!
Video
Die bredie wen! – My ma kook beter as joune
Haylee en Joy se heerlike bredie is R10 000 werd!
Video
Viskoekies vir die wen – My ma kook beter as joune
Dit raak hittig op die stel van My ma kook better as joune, wanneer twee spanne kop aan kop gaan met die beste viskoekie
Video
“Die food whisperer” – My ma kook beter as joune
Errieda moes vanaand kies tussen ‘n sappige steak en ‘n heerlike schnitzel.
Video
“Dieselfde liefde” – My ma kook beter as joune
Errieda moes kies tussen twee geliefde geregte om te besluit wie die R10 000 gaan wen!
Video
"Nog 'n bietjie sout" – My ma kook beter as joune
Die twee ma-en-dogter spanne – Nicole en Ratheline, en Chinique en Michelle – vind uit wie se ma is die beter kok.
Video
"Spicy smaak nie gekry" – My ma kook beter as joune
Alhoewel RJ en Shireen se dis kort gekom het van die "spicy" smaak, is hulle hierdie week as wenners aangekondig.
Video
Trooskos – My ma kook beter as joune
Hierdie week het die twee spanne Murcal en Murchel, en Selene en Lenore meegeding. Elke span moes 'n dis voorberei met 'n smoortjie.
Video
"Dit het mooi gewerk" – My ma kook beter as joune
En die wenners hierdie week is Marc en sy mammie, Samantha.
Video
‘Beautiful dishes’ – My ma kook beter as joune
Sjef Randall Maarman vertel wat het kortgekom by elkeen van die deelnemers se disse, en ook sy hoogtepunte van elkeen. Aan die einde het Leah en haar ma, Pearl, gewen.
Video
"Na aan my hart" – My ma kook beter as joune
Sjef Randall Maarman sê altwee spanne se disse was na-aan sy hart. Hierdie week loop Sarel en Khati weg as die wenners.
Video
Frikadelle vir die wen – My ma kook beter as joune
Alhoewel beide spanne se deelnemers hul ma's trots gemaak het, is hierdie week se wenners Kirsten en Charmaine.
Video
"PayDay" dis – My ma kook beter as joune
Hierdie week vat Lerato en Antoinette die wenprys huis toe. Welgedaan!
Video
“‘Taste buds’ bederwe” – My ma kook beter as joune
Hierdie week se wenners is Adrie en haar dogter, Chané.
Video
Basaar kerrie 'mince' vir die wen – My ma kook beter as joune
Baie geluk aan Chrismari en Michiel, wat hierdie week se wenners is.
Video
Pynappel hamburger vir die wen – My ma kook beter as joune
Hierdie week se kompetisie was sterk. Aneska en haar pa, Rudi, vat die wenprys huis toe.
Video
Tuisgemaakte kos op sy beste – My ma kook beter as joune
Arlene en haar ma, Eva, vat die wenprys huis toe vandag! Geluk julle!
Video
Spaghetti bolognese vat die wen – My ma kook beter as joune
Ronnie en sy seun, Rudi, se spesiale resep wen hierdie week. Geluk julle!