Playlist Videos
Video
Hoe die ondersoek begin het - Koud: Anika Smit
Anneri Robinson, die voormalige speurder by Akasia-polisie wat op Anika se saak gewerk het, vertel ons hoe die ondersoek begin het. Koud: #AnikaSmit, albei episodes nou beskikbaar op #DStvCatchUp.
Video
Kenners gee opinies oor wat dalk tot haar dood kon gelei het - Koud: Anika Smit Deel 2
Ons kyk na die impak van Anika Smit se moord op haar geliefdes en die ondersoekende beampte se lewe. Koud: #AnikaSmit, deel 2 hierdie Sondag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Johan Smit as 'n Pa - Koud: Anika Smit Deel 1
Anika se pa, Johan Smit uit die oë van Anika se skoolvriende en 'n joernalis op die toneel op die dag van die moord. Koud: #AnikaSmit, Sondae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Koud: Anika Smith Deel 1
Die 17-jarige Anika Smit se halfnaakte lyk is op 10 Maart 2010 deur haar pa in haar kamer by hulle huis in Pretoria-Noord aangetref. In hierdie reeks van twee episodes ondersoek ons weer die moord van Anika Smit in ’n poging om te probeer vasstel hoekom daar steeds nie vir haar geregtigheid is nie. Koud: #AnikaSmit begin hierdie Sondag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.