Logo
Takealot en kykNET - BlueDotSale - Slim BB - Kompetisie - Nov 2022

Wen die somer met takealot.com en kykNET!

Kies enige vier items wat jy tydens die Takealot Blue Dot Sale wil inpalm en staan die kans om 1 van 2 - R10 000 Takealot Geskenkbewyse te wen.

Koop al jou somer-benodigdhede aanlyn by Takealot en geniet tuisaflewering of tel jou pakkie op by jou naaste Takealot Pickup Point. Dis so maklik soos dit! 

Skryf in as volg:

Stap 1: Selekteer 'n item - 'n Uitlig merk-blokkie sal verskyn in die ge-selekteerde item

Stap 2: Volgende selekteer die uitlig-knoppie Kies, vertoon net onder die items 

Stap 3: Selekteer nog 'n item -- 'n Uitlig merk-blokkie sal verskyn in die ge-selekteerde item

Stap 4: Klik weer op die uitlig-knoppie Kies

Stap 5: Herhaal die bogenoemde instruksies - tot die uitlig knoppie onder die elemente die volgende boodskap vertoon: U het u keuringslimiet bereik

Onthou: Jy is beperk tot 5 inskrywings per persoon - per dag

Kompetisie Bepalings en Voorwaardes geld

 

 

Lees die Bepalings en Voorwaardes