Na die suksesvolle afloop van die 16de US Woordfees (6 tot 15 Maart 2015) het die beoordelaarspaneel die groot taak gehad om hul gunsteling-gunstelinge te kies uit die magdom goeie aanbiedinge. Na vele kopkrap, onderhandel en oorreed, is ooreengestem dat die volgende kandidate erkenning verdien vir werk van hoogstaande gehalte. Die wenners van die WOORDtroFEES word op 20 April 2015 by die Tokara-wynlandgoed aangekondig.
Toneel: Beste speler
André Odendaal vir Skuldeiser
Anna-Mart van der Merwe vir Skuldeiser
Tinarie van Wyk Loots vir Orgie
Toneel: Beste byspeler
Richard September vir Rondomskrik
Wilhelm van der Walt vir Son. Maan. Sterre.
Wilna Snyman vir Son. Maan. Sterre.
Toneel: Beste regisseur
Christiaan Olwagen vir Die Seemeeu, Dogma en Son. Maan. Sterre.
Ilse van Hemert vir Skuldeiser
Juanita Swanepoel vir Orgie
Toneel: Beste teaterstuk
Die seemeeu
Dogma
Orgie
Skuldeiser
Son. Maan. Sterre.
Beste nuwelinge: Aan de Braak
Ont(Pop)
Smaarties
Fishin' Trip
Beste musiekgedrewe produksie (Kontemporêre musiek)
Amanda Strydom - 'n Vuur gevang in glas
André Terblanché en Winand Grundling - Ballade vir 'n backtrack
Karen Zoid, Zanne Stapelberg en Zolani Mahola - Zoid. Zanne. Zolani.
Laurika Rauch en Elvis Blue - Hart en See
Nataniël - Die maak van 'n jas
Beste solo-kunstenaar (Kontemporêre musiek)
Francois van Coke
Grethe van der Merwe
Hilandi du Toit
Joshua na die Reën
Rocco de Villiers
Beste groep (Kontemporêre musiek)
Andriette Norman en Schalk Joubert - Vinkel en Koljander
Bed on Bricks
Foto na Dans
Mango Groove
Mr Cat and the Jackal
Klassieke musiek: Beste produksie
Afrikaanse Lied – Die Ou Paradys deur die US Kamerkoor o.l.v. Martin Berger.
Charl du Plessis Trio Speel Bach
Crumb Kaleidoscope
Moederkerk Orrelweek met spesiale vermelding van Erik Dippenaar en Louna Stofberg
Na waters waar rus is - Nic de Jager en die Kaapstad Jeugkoor o.l.v. Leon Starker
Beste visuele kunste-aanbieding
Die Alfabeter deur Alex Hamilton met gaskunstenaars
Filmverse - ATKV-produksie in samewerking met Diek Grobler
Van Been en As deur Sandra Hanekom
WOW-Toekenning: Onderwyser van die Jaar
Mev Carol Adonis
WOW-Toekenning: Skool van die Jaar
Hoërskool Bernadino Heights
Topverkoper-boeke: Leefstyl
NOG NIE BESKIKBAAR NIE
Topverkoper-boeke: Digbundel
NOG NIE BESKIKBAAR NIE
Topverkoper-boeke: Prosa
NOG NIE BESKIKBAAR NIE
Vir meer inligting of om ’n onderhoud te reël, kontak vir Frieda le Roux by die Woordfees-kantoor by 082 742 4156 of [email protected]