Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Wenners! – Kwêla Funnies en Feite & Geite 2019

Nuus
01 Desember 2019
Veels geluk aan die wenners van die Kwêla Funnies en Feite & Geite 2019 kompetisie.
Funnies Wenners

Vandeesweek was die wenners van die finale rondte van Kwêla Funnies en Feite & Geite aangekondig. Albei wenners wen ’n reis Amsterdam toe deur KLM.

 

Feite & Geite-video wenner:

Hessie Parsons


 

KLIEK HIER VIR DIE WENVIDEO.

 

Funnies-video wenner:

Ansie Coomans


 

KLIEK HIER VIR DIE WENVIDEO.

Ons sal ook graag vir Frieda van Zyl van Stilbaai en Annali de Jongh van Pretoria geluk wens. Hulle was is die twee SMS-wenners wat gestem het en in die gelukkige trekking deur PWC die twee plaaslike pryse deur Lekke Slaap gewen.