DStv Premium en Supersport gaan gelukkige rugby-entoesiaste trakteer op onvergeetlike ervarings, wat sal plaasvind oor twee agtereenvolgende naweke wanneer die Springbokke met Australië (1 Oktober) en Nieu-Seeland (8 Oktober) kragte meet.
Die eerste ervaring sal op 1 Oktober by Loftus wees waar DStv Premium tien gelukkige intekenaars van dwarsoor Suid-Afrika die geleentheid gaan gee om die wedstryd tussen die Bokke en Australië te beleef. Dié wenners sal ook elkeen ’n metgesel kan saambring op hierdie ten volle betaalde uitstappie.
Dieselfde gaan op 8 Oktober gebeur wanneer 15 gelukkige intekenaars gekies sal word om al die aksie en drama van die Springbokke se titaniese stryd teen Nieu-Seeland mee te maak.
“ ’n Groot persentasie van DStv Premium-intekenaars is fanaties lief vir rugby. Hierdie was dus vir ons ’n ideale geleentheid om ’n onvergeetlike ervaring vir hulle te skep – ’n eenmalige kans om die Springbokke in aksie te beleef,” sê Cleo Zwane, die bemarkingsbestuurder van DStv Premium.
Hierdie wonderlike rugby-belewenis sluit vlugte, akkommodasie, ’n toer van die stadion en ’n ontmoetingsgeleentheid met Springboklegendes en ander Supersport-talent in. En al wat jy hoef te doen om ’n wenkans te staan, is om op DStv Premium in te teken of ingeteken te bly. As jy reeds ’n intekenaar is of pas een geword het, SMS jy net “DStv Bokke” na 31440 om deel te word van die trekking vir die prys.
Vir nog inligting oor die kompetisie, besoek asseblief: www.dstv.com/premium
Onthou ook om die Bokke op Supersport 1 te ondersteun wanneer hulle wegwegstryde teen Australië (10 September) en Nieu-Seeland (17 September) speel.