Logo
Oppiestoep
web uni tv guide

Oppiestoep

145GeselsprogramPG

Wen ’n Concordia Snaarorkes-album – KLOP!

Nuus
09 Desember 2018
Dis perfek vir die Kerskous!
Klop-kompetisie

FOTO: Getty Images

Tien kykers staan elk die kans om ’n Concordia Snaarorkes-album te wen. SMS slegs die sleutelwoord “SNARE” na 34689. Die kompetisie open tydens die uitsending van KLOP!op 9 Desember 2018 om 19:30, en sluit 10 Desember om 12:00. Die koste per SMS beloop R1,50. 

Bepalings en voorwaardes:
1) ’n Kompetisie word Sondag, 9 Desember 2018, tydens die program (19:30 – 20:00) op lug uitgesaai.
2) SMS die sleutelwoord “SNARE” na 34689.
3) Die koste van ’n SMS-inskrywing beloop R1,50.
4) Die kompetisie sluit Maandag, 10 Desember om 12:00.
5) Die prys is nie verhandelbaar nie.
6) Die prys sluit slegs die volgende in:
– Tien kykers staan elk ’n kans om ’n Concordia Snaarorkes-album te wen.
7) Slegs geldig vir kykers in Suid-Afrika en Namibië.
8) Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing te kanselleer.
9) Indien die kompetisie gekanselleer word, is IdeaCandy, die program, of kykNET nie verantwoordelik vir die prys of koste verbonde aan die kompetisie nie.
10) Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikers Beskermings Wet.
11) Wenners word blindweg gekies deur ’n rekenaar en ’n kykNET-verteenwoordiger sal die wenner telefonies of per e-pos in kennis stel.
12) Dieselfde persoon kan net een maal wen.
13) Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
14) In gevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hulle persoonlike inligting aan ons verskaf om die prys te mag opeis.
15) Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
16) Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
17) Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.