Logo

Wen met Nasie in Gesprek

Nuus
04 Januarie 2017
Skryf in vir Nasie in Gesprek se weeklikse kompetisie. Een gelukkige kyker kan elke week ’n John Deere-geskenkpak ter waarde van R2500 wen!
Nasie in Gesprek

Skryf in vir Nasie in Gesprek se weeklikse kompetisie. Een gelukkige kyker kan elke week ’n John Deere-geskenkpak ter waarde van R2500 wen!

Nasie in Gesprek, met Rozanne McKenzie, neem jou op ’n reis deur Suid-Afrika se pragtige platteland. Ons ontgin die verskeie bedrywe wat eie aan hierdie omgewings is – en volg die plaaslik vervaardigde produkte, van plaashek tot tafel.

Theo Vorster sluit ook aan by Rozanne en ondersoek die belangrikste uitdagings in hierdie dorpies en bedrywe. Lees meer oor die reeks hier.

Skryf hier in (lees ook die bepalings en voorwaardes hier onder:

INSKRYWINGS VIR EPISODE 1 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN PIETER VELDMAN!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 2 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN DENNIS BREEDT!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 3 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN JOHN MAREE!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 4 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN ANNERI BARNARD!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 5 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN LAURIKA SPEELMAN!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 6 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN BERNICE MARX!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 7 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN ELMARIE DUVENHAGE!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 8 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN SANDRA KITSHOFF!

INSKRYWINGS VIR EPISODE 9 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN CHRIS BOTHA.

INSKRYWINGS VIR EPISODE 10 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN JOHNNY VAN DER MERWE.

INSKRYWINGS VIR EPISODE 11 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN ROD VAN DER WALT.

INSKRYWINGS VIR EPISODE 12 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN GEZINDA BOSCH.

INSKRYWINGS VIR EPISODE 13 SE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. BAIE GELUK AAN ATTIE DU TOIT.

Inskrywingstydperk:

Die kompetisie begin op 29 Maart 2017 om 17:00 en eindig op 4 April 2017 om 12:00.

Inskrywingsmetode:

Om ’n kans te staan, kyk Nasie in Gesprek, Woensdag om 17:30, op kykNET en beantwoord die maklike vraag.

Prys:

Een gelukkige kyker kan elke week ’n John Deere-geskenkpak ter waarde van R2500 wen!

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enigiemand kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 jaar moet toestemming by hul voogde of ouers verky.

Ander reëls:

– Die wenners sal op kykNET se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Bepalings en voorwaardes vir deelname:

Klik hier vir die volledige lys van bepalings en voorwaardes.