#MyMusiek gee jou die kans om jou top-agt Afrikaanse musiekvideo’s te kies en met kykers te deel op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146). Jou agt keuses sal op die kanaal uitgesaai word, saam met jou naam, profielfoto asook die dorp/stad waar jy woon.