Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Wie Word 'n Miljoenêr?

144SpelprogramPG

Wees deel van die Wie Word ’n Miljoenêr gehoor!

Nuus
15 September 2021
Wil jy deelnemers help om deur moeilike vrae te kom en moontlik sien hoe iemand die miljoen wen? Skryf dan nóú in!
Screenshot 2021 09 14 at 15

Aandag al ons slimkop-kykers! Ons is opsoek na mense wat deel kan wees van ons Wie Word ’n Miljoenêr Kaapse gehoor. As jy ’n bobaas “30 Seconds” speler is, in die Wes-Kaap bly en voel jy kan bydra tot ’n deelnemer se sukses, soek ons jou! Kontak ons asseblief by miljoenê[email protected] en ’n lid van ons produksie span sal dadelik met jou in kontak wees rakende die volgende stappe wat geneem moet word. Kom wees deel van ’n ongelooflike ervaring en help ’n deelnemer dalk tot by die miljoen!

Hou ons sosiale media-blaaie dop vir enige nuus en gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk #WieWordnMiljoener, te gebruik!