Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Wat hou Julie in vir jou gunsteling telenovela? – Arendsvlei

Nuus
01 Julie 2020
Wendy se hoorlosie loop stadig maar seker uit.
Screen Shot 2020 06 19 at 9

Die einde van Daniel en Laetitia se “pyp-lewe” kom binnekort tot ‘n einde, sonder Daniel se wete. Laetitia hardloop uit pure nood na Hoërskool Arendsvlei om vir Beatrice vir hulp te gaan vra nadat Daniel ‘n oordosis dagga geneem het. Beatrice is tot in haar diepste wese geskok as sy besef Daniel bly al ‘n hele ruk in sulke halglike omstandighede en neem hom en Laetitia in. Wat sal nou met Daniel se beurs gebeur? En gaan Laetitia die mediese hulp kry wat sy dringend nodig het? 

Wendy verloor mag oor haar geheime so een vir een teen haar wil. Sy probeer hard om vir Debra te sê om weg van Steve te bly, maar Debra is vasbeslote om hom beter te leer ken. Hierdie keer kan Wendy se geheim ‘n paar lewens verwoes en die hele Arendsvlei op hol jaag. Sal Debra na haar ma luister en wegbly van Steve, of gaan sy uitvind wat haar ma vir jare al vir haar wegsteek? Wendy se hoorlosie loop stadig maar seker uit.
Screen Shot 2020 06 19 at 9
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 9
Screen Shot 2020 06 19 at 9
Screen Shot 2020 06 19 at 9
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Screen Shot 2020 06 19 at 10
Gallery
Screen Shot 2020 06 19 at 9

Bly op hoogte met al die drama elke Maandag tot Woensdag om 20:00 en gesels saam op FacebookTwitter en Instagram!