Logo

Wacky Wine: Die president is op pad

Nuus
20 Mei 2015
Twee gelukkige kykers het kaartjies gewen vir die optrede van Karen Zoid en Ard Matthews by die Wacky Wine Weekend.
Karen

Die president van Zoid se republiek, Karen Zoid, gaan saam met die bekende sanger-liedjieskrywer Ard Matthews by die Wacky Wine Weekend optree.

Wanneer: 6 Junie 2015
Plek: Graham Beck Wines in Robertson
Tyd: 19:00 tot 22:30
Koste: R250 per persoon, wat ’n glas rooiwyn insluit
Bespreek by: Marguerite (021 874 1258) of [email protected]

Hier is ons wenners!

Twee gelukkige kykers het elk dubbelkaartjies wen om Karen en Ard se optrede by die Wacky Wine Weekend by te woon. Hulle is: Karin Hanekom en Estelle Kriel. Baie geluk!