Met name soos Knuppeldik, Koekepan, Koekeloer, Jambekkie, Lekkerbek, Loslappie en Suikerbekkie het tuisnywerhede die in-plek geword vir tuisgebak.
Verlede week het die Koekedore nuwe lewe in nostalgiese poedings geblaas. Niemand is huis toe gestuur nie, en Martjie is as die episode-wenner aangewys.
In dié week se episode van Koekedoor is die klem veral op vla, en die deelnemers gaan moet uithaal en wys vir ’n plek in die top-vier.
Kyk die voorskou-video hier onder, en moenie vergeet om Donderdag om 20:30 op kykNET in te skakel nie!
Koekedoor is op Facebook, Twitter en Pinterest.